Afrikaans Sonder Grense Eerste Addisionele Taal Graad 5 Leerderboek (NKABV)

R175.00

Description

Afrikaans sonder grense is ’n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).