Cambridge IGCSE Afrikaans Tweede Taal Onderwysersgids 2 (e-boek)

R270.00

SKU: 9781108231480 Category: Tag:

Description

Cambridge se IGCSE Afrikaans Tweede Taal Onderwysersgids 2 ondersteun die IGCSE Afrikaans Tweede Taal Leerdersboek 2. Hierdie twee tekste voldoen aan al die vereistes van die sillabus (0548) vir die Cambridge International Examinations.

Die materiaal is geskryf deur twee ervare onderwysers wat tans die eksaminatore vir IGCSE Afrikaans Tweede Taal is.

Die Onderwysersgids sluit verdere wenke vir die onderwysers in, weergawes van die luistertekste, asook alle oplossings en antwoorde.

Title: Cambridge IGCSE Afrikaans Tweede Taal Onderwysersgids 2
Authors: Ronél Gouws, Marianne Peacock
eISBN: 9781108231480

FORMAT: Cambridge Elevate Edition (Digital Content)
LICENCE PERIOD (MONTHS): 180

Please be advised that we are now ordering directly from our suppliers due to limited stock.

You are welcome to email your booklist to sales@homeschoolbooks.co.za so that we can verify local availability and lead time before you place an order.